
Dagprogram
-
06:45 - 08:30 Aankoms en vryspel binne
-
08:30 - 09:00 Ontbyt
-
09:00 - 09:15 Toiletroetine
-
09:15 - 09:30 Nuuskring en Bybel lessie
-
09:30 - 10:00 Eerste kring (Wiskunde/Taal)
-
10:00 - 10:45 Tweede kring (Kunswerke/Eksperiment)
-
10:45 - 11:00 Toiletroetine
-
11:00 - 11:15 Happietyd
-
11:15 - 12:15 Vryspel binne
-
12:15 - 12:30 Handjies was
-
12:30 - 12:45 Storietyd
-
12:45 - 13:00 Slaap maatjies eet
-
13:00 - 13:15 Ander eet

Ons dagprogram begin eers om 08:30, maar daar is soggens vanaf 06:30 iemand by die skool om die kleuters te ontvang. Smiddae word daar toesig gehou tot 17:30. Kleuters wat laat gehaal word (d.w.s. na 17:30) sal 'n R100-00 boete ontvang.
Indien 'n halfdag kleuter na 13:45 afgehaal word, sal daar telkens 'n R100-00 boete by die skoolfooie gevoeg word.
*Stuur asb 'n kussing en kombersie saam vir die voldag maatjies.