top of page

Kombuis
Spyskaart
Ontbyt
Maandag ~ Mieliepap
Dinsdag ~ Hawermout
Woensdag ~ Nutrifix
Donderdag ~ Roereier
Vrydag ~ Kellogg's
Middagete
Maandag ~ Spaghetti Bolognaise / Macaroni & kaas
Dinsdag ~ Chips & viennas / Melkkos
Woensdag ~ Vetkoek / Mieliekoekies / Sop
Donderdag ~ Cottage pie / Rys; Vleis; Groente
Vrydag ~ Hot dogs / Toasted Cheese / Toebroodjies
Kospakkie
Ons verskaf ontbyt en middagete. Kleuter moet 'n kospakkie van die huis af bring vir 11:00.
Pak 'n sappie en 'n gesonde kospakkie sonder lekkers!

bottom of page