
Temas vir 2018
-
17 Jan - 19 Jan My skool
-
22 Jan - 02 Feb Ek is belangrik
-
05 Feb - 16 Feb My familie
-
19 Feb - 02 Mrt Higiëne
-
05 Mrt - 16 Mrt Sintuie
-
19 Mrt - 28 Mrt Emosies
-
10 Apr - 20 Apr Wilde diere
-
23 Apr - 4 Mei Troeteldiere
-
07 Mei - 18 Mei Reptiele
-
21 Mei - 01 Jun Insekte
-
09 Jun - 22 Jun Voëls
-
17 Jul - 27 Jul Planete
-
30 Jul - 08 Aug Water
-
13 Aug - 24 Aug Seisoene
-
27 Sep - 07 Sep Bome en plante
-
10 Sep - 28 Sep Groente en vrugte
-
09 Okt - 19 Okt Dinousours
-
22 Okt - 02 Nov Nooddienste
-
08 Nov - 16 Nov Winkels toe
-
19 Nov - 30 Nov Musiek
-
03 Des - 14 Des Kersfees
Spesiale dae
Farmkidz is toe...
Kwartaal 1
Kwartaal 2
Kwartaal 3
Kwartaal 4
*Daar word twee weke aan 'n tema gewerk. Ouers moet asb 'n bydrae lewer en ook met die kleuter oor die tema gesels. Elke Dinsdag is dit wys en vertel - dan moet die kleuter iets oor die tema vir die maatjies kom wys en vertel.
-
21 Maart 2018 Menseregte dag
-
30 Maart 2018 Goeie Vrydag
-
2 April 2018 Paas Maandag
-
27 April 2018 Vryheidsdag
-
30 April 2018 Skoolvakansie dag
-
1 Mei 2018 Werkersdag
-
16 Junie 2018 Jeugdag
-
09 Augustus 2018 Vrouedag
-
10 Augustus 2018 Skoolvakansie dag
-
24 September 2018 Erfenisdag
Farmkidz sluit ~ 12 Desember 2018
3 Maart 2018 - Atletiek
11 April 2018 - Passeiers na ouetehuis
25 Mei 2018 - Barnyard
22 Junie 2018 - Rapporte
10 Oktober 2018 - Fotodag
24 November 2018 - Konsert
5 Desember 2018 - Rapporte
(17 Januarie – 28 Maart)
(10 April – 22 Junie)
(17 Julie – 28 September)
(09 Oktober – 12 Desember)