top of page

Oor Ons

Kostes vir 2018

​

  • Voldag

         R 3100-00 ~ R 160-00 per kleuter per dag​

         Sluit in:

                         *  Ontbyt, middagete & snack

                         *  Weeklikse musiekles

                         *  Opvoedkundige program

                         *  16 Temas per jaar

                         *  20% Afslag op die 2de kleuter - slegs indien kleuters elke dag voldag kom,                              andersins 10% afslag 

                         *  Weeklikse kinderkinetika

  • Halfdag

         R 2160-00 ~ R 110-00 per kleuter per dag (Sonder middagete)​

         R 2750-00 ~ R 140-00 per kleuter per dag (Met middagete)

​

Registrasie R 700-00

​

Fooie is vooruitbetaalbaar voor die 5de van elke maand - 12 maande per jaar - ongeag siektes of vakansie.

​

Indien fooie teen die 10de nog uitstaande is mag die kleuter nie die skool bywoon alvorens alle uitstaande fooie betaal is nie.

​

Bussie

​

Farmkidz bussie vervoer daagliks kinders vanaf Laerskool Muldersdrift na die naskool by Farmkidz.

Vervoer vir kleuter moet ten minste een dag voor die tyd met Tersia bespreek word.

Kostes beloop R 20-00 per kind per rit.

*Let wel daar is vasgestelde roetes en tye.

​

08:00     Na Pinehaven

12:30     Na Pinehaven

15:00     Na Pinehaven

​

Algemeen
Buitemuurse aktiwiteite
​
  1.  Witjassies

  2.  Pottery

  3.  Gimnastiek

  4. Dancemouse

​​
Belangrike inligting
  • Indien iemand anders u kleuter kom oplaai - laat weet ons asseblief.

  • Siek kleuters moet asseblief nie skool toe kom nie.

  • Laat weet ons indien u kleuter die dag nie skool toe kom nie.

  • Geen lekkergoed of speelgoed word toegelaat nie.

Twee maande skriftelike kennisgewing is 'n vereiste by die staking van u kleuter se bywoning.

*Kontak gerus as daar enige navrae is.

​
Snoepie

Vrydae ~ Maksimum van R 10-00 per kleuter.

​

Klerasie

​

Maak asb seker dat kleuters elke dag 'n ekstra stelletjie klere saambring skooltoe.

Belangrik: Alle klere en skoene moet asseblief baie duidelik gemerk wees!​

Farmkidz kleuterskool...

Het die doel om:

  • Kleuters op 'n speelse wyse intelektueel te stimuleer.

  • Te help met die kleuter se sosiale en emosionele ontwikkeling.

  • Die kleuter se groot en klein motories te ontwikkel.

  • Die kleuter skoolgereed te kry.

​

Farmkidz verwelkom babas vanaf 3 maande tot en met Graad R.

Medikasie

Medikasie ~ Boekie in die kombuis

Ouer moet aanteken watter kleuter watter medikasie wanneer moet gebruik.

Ouers moet self aanteken en self medikasie smiddae weer gaan haal.

*Bogenoemde geld nie vir babas nie.

  • Facebook - Black Circle

Opvoedkundige sentrum ~ Nasorg ~ Partytjie venue

© 2017 by Farmkidz Kleuterskool.

bottom of page